Uvongo
Voorkoms
Uvongo | |
---|---|
Koördinate: 30°49′59″S 30°23′04″O / 30.83306°S 30.38444°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | Ray Nkonyeni |
Stigting | 1954 |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,52 km2 (1,75 vk. myl) |
Hoogte | 6 m (20 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 288 |
• Digtheid | 949/km2 (2 460/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 71.8% |
• Indiërs/Asiërs | 4.4% |
• Bruin mense | 2.0% |
• Swart mense | 21.6% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Engels | 57.7% |
• Afrikaans | 25.5% |
• Zoeloe | 8.1% |
• Xhosa | 5.6% |
• Ander | 3.2% |
Poskode (strate) | 4270 |
Poskode (posbusse) | 4270 |
Skakelkode | 039 |
Uvongo is 'n oord en dorpie aan die Indiese Oseaankus in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorpie is oorspronklik in 1954 gestig en het die dorpsgebiede van Manabastrand en St Michael's-on-Sea ingesluit. Die naam is 'n vervorming van die Zoeloewoord iVungu wat die plek waar 'n lae gromgeluid gemaak word beteken. Dit verwys na die waterval van 23 m naby die strand waar die rivier in 'n poel neerstort.
Die N2 nasionale pad gaan naby die dorpie verby.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Uvongo". Sensus 2011.