Murat III
Voorkoms
Murat III | |
---|---|
Sultan van die Ottomaanse Ryk Kalief van Islam | |
Volle naam | Sultan Murat III |
Ottomaanse naam | مراد ثالث |
Tydperk | 1574–1595 |
Stadium | Groei van die Ottomaanse Ryk |
Huis | Osman |
Voorganger | Selim II |
Opvolger | Mehmet III |
Toegra |
Murat III (Ottomaanse Turks: مراد ثالث, moderne Turks: III.Murat; 4 Julie 1546 – 15/16 Januarie 1595) was van 1574 tot 1595 sultan van die Ottomaanse Ryk.
Hy was die oudste seun van sultan Selim II (1566–1574) en het sy pa in 1574 opgevolg. Hy het sy bewind begin deur sy vyf jonger broers te laat verwurg.[1]
Sy bewind is gekenmerk deur oorloë met Iran en Oostenryk, ekonomiese agteruitgang en institusionele verval.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Murad III
- ↑ Marriott, John Arthur. The Eastern Question, (Clarendon Press, 1917), 96.