Kiepersol, Mpumalanga
Voorkoms
Kiepersol | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 25°3′48″S 31°2′20″O / 25.06333°S 31.03889°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Mbombela |
Skakelkode | 013 |
Kiepersol is 'n nedersetting in die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit (in Ehlanzeni-distrik) in Mpumalanga.
Kiepersol is baie naby aan die dorp Hazyview geleë. Dit is na die inheemse kiepersol (boom) vernoem, wat in oorvloed in die laeveld voorkom, alhoewel die omgewing meestal uit aangeplante piesangplantasies bestaan. Ander vrugte wat hier volop voorkom, sluit in mango's, avokado's en makadamianeute.[1] Die Phabenihek van die Krugerwildtuin is ook digby Hazyview.[2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "South Africa Kiepersol" (in Engels). ShowMe. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2019. Besoek op 10 Augustus 2015.
- ↑ "Kiepersol, Mpumalanga". SA Travel Directory. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Januarie 2014. Besoek op 10 Augustus 2015.