Kamatsamo
Voorkoms
- Vir die voormalige Schoemansdal in Limpopo, sien Schoemansdal
Kamatsamo Schoemansdal | |
---|---|
Township | |
Schoemansdal aan die noordwestekant van Driekoppiesdam, afgebeeld deur Sentinel-2 | |
Koördinate: 25°42′11″S 31°30′22″O / 25.70306°S 31.50611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Nkomazi |
Oppervlak | |
• Totaal | 12,91 km2 (4,98 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 23 257 |
• Digtheid | 1 801/km2 (4 660/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.3% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Swazi | 94.8% |
• Tsonga | 1.7% |
• Engels | 1.1% |
• Ander | 2.3% |
Poskode (strate) | 1331 |
KaMatsamo, voorheen bekend as Schoemansdal, is 'n nedersetting in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is 23 kilometer suid van Malalane geleë.
Gedurende die tydperk van afsonderlike ontwikkeling wat onder die apartheidsregering gegeld het, was Schoemansdal die hoofstad van die tuisland genaamd KaNgwane.
In November 2005 het die Suid-Afrikaanse regering aangekondig dat die dorp se naam verander word na Kamatsamo. Die nuwe naam is ter ere van prins Matsamo Shongwe.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kamatsamo". Sensus 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |