Gaan na inhoud

ytterbium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ytterbium     —  
Vernoem na die plek Ytterby by Stockholm in Swede.
   
(lêer)
yt•ter•bi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Yb en atoomgetal 70.
Ytterbium is 'n sagte silwerwit metaal dat goed pletbaar is.

    Vertalings

  Vertalings:    ytterbium
Engels: ytterbium(en)
Esperanto: iterbio(eo)
Nederlands: ytterbium(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ytterbium.