verlaat
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | verlaat |
Verlede Tyd | ek | het verlaat |
- ver•laat
- Weggaan van; agterlaat.
- In de steek laat.
- Reken; vertrou op.
- Die delegasie verlaat uit protes die vergadering.
- My God my God, waarom het U my verlaat?
- Ek verlaat my op my prokureur se hulp.
- Kamer verlaat (toilet toe gaan).
Vertalings: verlaat | |||
---|---|---|---|
- 1.: Ik verlaat.
- 1.: Jij verlaat.
- 1.: Hij, zij, het verlaat.
- 2.: Verlaat!