verder
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | ver | ver | vers | |
Vergrotend | verder | verders | ||
Oortreffend | verste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
ver een | veres | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | die verste | |||
Intensiewe vorm | ||||
vrek ver |
- ver•der
- Meer verwyderd; wat later volg.
- Voorts; origens.
- Salvokop word in die noorde begrens deur 'n hoofspoorlyn en die Pretoriastasie met Unisa verder na die ooste.
- Verder is niks oor hom bekend nie, nie eers sy sterfdatum nie.
- Vergrotende trap van ver.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|