Gaan na inhoud

swyg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  swyg 
Verlede Tyd  ek   het geswyg        
swyg
Nie praat nie.
Waarvan mens nie kan praat nie, daarvoor moet mens swyg.
Hy swyg soos die graf (sê nie 'n woord nie; bewaar die stilswye).
Wie swyg, stem toe (wie geen beswaar opper nie, keur goed).

    Vertalings

  Vertalings:   
Frans: se taire(fr)
Nederlands: zwijgen(nl)
Russies: молчать(ru)