swartwitpens
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
swartwitpens | swartwitpense |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
swartwitpensie | swartwitpensies |
- (soogdiere) Hippotragus niger, 'n groot wildsbok wat in die beboste grasvelde van Oos- en Suider-Afrika voorkom.
- Die swartwitpens het 'n moontlike lewensduur van 19 jaar.
Vertalings: swartwitpens | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor swartwitpens.