Gaan na inhoud

dosa

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Nie-emfaties
Enkelvoud Meervoud
  dosa
دوسا
  dosa-dosa
دوسا٢
 
Emfaties
Enkelvoud Meervoud
  dosalah
دوساله
  dosa-dosalah
دوسا-دوساله
 
Met onbepaalde lidwoord
  sedosa
سدوسا
 
Met "een of ander"
  sesedosa
سسدوسا
 
Met besitlike voornaamwoorde: dosa (possessief)
IPA:
nie-emfaties: [ˈdosa], meervoud: [ˌdosa ˈdosa]
emfaties: [doˈsalah], meervoud: [ˌdosa doˈsalah]
met onbepaalde lidwoord: [səˈdosa]
met "een of ander": [səsəˈdosa]
دوسا , meervoud: دوسا٢
Sonde, 'n oortreding van godsdienstige of morele wette.