bedryf
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bedryf | bedrywe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bedryfie | bedryfies |
- be•dryf
- (ekonomie) Sakeonderneming wat produkte en dienste lewer.
- (toneel) Deel van 'n toneelstuk.
- (tegniek) Die werking van iets.
- Die bedryf het reuse winste aangeteken.
- In die tweede bedryf vertel hy sy verhaal.
- Na vyf jaar se bouwerk is die nuwe brug in bedryf gestel.
Vertalings: bedryf | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bedryf |
Verlede Tyd | ek | het bedryf |
- Bestuur of aan die gang hou.
- Sy bedryf 'n sakeonderneming op die dorp.
Vertalings: bedryf | |||
---|---|---|---|