Tyger Drew-Honey
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tyger Drew-Honey | |
Geboorte | 26 Januarie 1996 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tyger Drew-Honey (gebore 26 Januarie 1996) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Large Family (2006), Outnumbered (2007), Death in Paradise (2011), en Cuckoo (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Friday Download: The Movie
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2006: The Large Family
- 2007: Outnumbered
- 2007: The Armstrong and Miller Show
- 2011: Death in Paradise
- 2011: Friday Download
- 2011: Match of the Day Kickabout
- 2012: Cuckoo
- 2012: The Ministry of Curious Stuff
- 2015: 24 Hours in the Past
- 2015: Scream Street
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Horrid Henry's Movie Mayhem
- 2016: The Virtual Reality Virgin
Video's
[wysig | wysig bron]- 2013: The High Lodge of Revelatory Pleasures