Sondra Locke
Voorkoms
Sondra Locke | |
Geboortenaam | Sandra Louise Smith |
---|---|
Geboorte | 28 Mei 1944 |
Sterfte | 3 November 2018 (op 74) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sondra Locke (28 Mei 1944 – 3 November 2018) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Outlaw Josey Wales (1976), Every Which Way But Loose (1978), Bronco Billy (1980), en Sudden Impact (1983).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: The Heart Is a Lonely Hunter
- 1970: Cover Me Babe
- 1971: Willard
- 1972: A Reflection of Fear
- 1974: The Second Coming of Suzanne
- 1976: The Outlaw Josey Wales
- 1977: Death Game
- 1977: The Gauntlet
- 1977: The Shadow of Chikara
- 1978: Every Which Way But Loose
- 1980: Bronco Billy
- 1980: Any Which Way You Can
- 1983: Sudden Impact
- 1986: Ratboy
- 1990: Impulse
- 1997: Trading Favors
- 2017: Ray Meets Helen
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1972: The ABC Afternoon Playbreak
- 1995: Les grands reportages
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1974: Gondola
- 1979: Friendships, Secrets and Lies
- 1982: Rosie: The Rosemary Clooney Story
- 1995: Death in Small Doses