Port-au-Prince
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Haïti |
Provinsie | Ouest |
Koördinate | 18°32′N 72°20′W / 18.533°N 72.333°W |
Stigting | 1749 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 36,04 vk km |
Hoogte bo seevlak | 98 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2015) | 987 310 |
- Bevolkingsdigtheid | 27 395/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 618 894 |
Tydsone | UTC -5 |
Burgemeester | Jean Yves Jason |
Port-au-Prince (Frans: [pɔʁopʁɛ̃s], Haïtiaanse Kreools: Pòtoprens) is die hoofstad en grootste stad van Haïti, 'n land op die Karibiese eiland Hispaniola tussen die Atlantiese Oseaan in die noorde en die Karibiese See in die suide. Die stad het 'n bevolking van 987 310 in 2015 gehad en 'n oppervlakte van 36,04 km². Port-au-Prince is in 1749 deur Franse gestig.
Op 12 Januarie 2010 om 4:53 nm plaaslike tyd het 'n sterk aardbewing Port-au-Prince getref en die stad grotendeels vernietig. Volgens die Haïtiaanse regering het die aardbewing die lewe van sowat 230 000 mense geëis.
Susterstede
[wysig | wysig bron]- Miami, Florida, Verenigde State.[1]
- Montreal, Quebec, Kanada.[2]
- Baton Rouge, Louisiana, Verenigde State.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Sister City International Listings" (in Engels). Sister Cities International. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2017. Besoek op 26 Mei 2016.
- ↑ "argiefkopie" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 1 Mei 2014. Besoek op 26 Mei 2016.
- ↑ (en) "Louisiana at a Glance". IIP Digital. Besoek op 26 Mei 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Port-au-Prince.