Persbesem
Voorkoms
Persbesem | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Polygalaceae |
Genus: | Polygala |
Spesie: | P. virgata
|
Binomiale naam | |
Polygala virgata Thunb. (1800)
|
Die persbesem (Polygala virgata) is 'n boom wat in 'n verskeidenheid habitatte groei: woudrande, op dagsome en in sanderige kusstreke.
Die boom se FSA-nommer is 302.2.[1] Die boom staan ook bekend as die bloukappie.
Beskrywing
[wysig | wysig bron]Die boom dra donkerpers blomme op eindstandige are.
Subspesies
[wysig | wysig bron]Die spesie het drie subspesies:
- Polygala virgata var. decora (Sond.) Harv.
- Polygala virgata var. speciosa (Sims) Harv.
- Polygala virgata var. virgata
Verspreiding
[wysig | wysig bron]In Suid-Afrika kom hulle vanaf Kaapstad voor, deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga voor. In die res van Afrika is die boom inheems in die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World
- REDLIST Sanbi