Paromomisien
Voorkoms
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Paromomisien | |
---|---|
Chemie | |
IUPAC sistematiese naam | (2R,3S,4R,5R,6S)-5-amino-6- [(1R,2S,3S,4R,6S)- 4,6-diamino-2-[(2S,3R,4R,5R)- 4-[(2R,3R,4R,5R,6S)- 3-amino-6-(aminometiel)- 4,5-dihidroksi-oksaan-2-iel] oksi-3-hidroksi-5- (hidroksimetiel)oksolaan-2-iel]oksi- 3-hidroksi-sikloheksiel]oksi- 2-(hidroksimetiel)oksaan-3,4-diol |
Chemiese formule | C23H47N5O18S |
Molêre massa | 615.629 g/mol |
CAS registernommer | 1263-89-4 |
Farmakokinetika | |
Roete van toediening | Mondelings, intramuskulêr |
Biobeskikbaarheid | Swak geabsorbeer in die spysverteringskanaal |
Metabolisme | lewer |
Eliminasie-halfleeftyd | ? |
Uitskeidingsroete | fekaal |
Paromomisien is 'n aminoglikosied antibiotikum, aanvanklik uit Streptomyces krestomuceticus geïsoleer in die 1950s.[1] Dit is ontdek deur Parke Davis (nou Pfizer) en bemark as "Humatin" sedert 1960.[2] Dit word ook monomisien of aminosidien genoem.[3]
Paromomisien is op die Wêreldgesondheidsorganisasie se lys van noodsaaklike medisyne wat nodig geag word om die minimum mediese behoeftes van 'n basiese gesondheidsorgstelsel te ondersteun.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Davidson RN, den Boer M, Ritmeijer K (2008). "Paromomycin". Transactions of the Royal Society of Tropical Medicine and Hygiene. 103 (7): 653–60. doi:10.1016/j.trstmh.2008.09.008. PMID 18947845.
- ↑ Marshall Sittig (1988). Pharmaceutical Manufacturing Encyclopedia (PDF). Vol. 1. Noyes Publications. p. 1166. ISBN 978-0-8155-1144-1. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 Oktober 2007. Besoek op 22 Julie 2016.
- ↑ Neal RA, Murphy AG, Olliaro P, Croft SL (1994). "Aminosidine ointments for the treatment of experimental cutaneous leishmaniasis". Transactions of the Royal Society of Tropical Medicine and Hygiene. 88 (2): 223–5. doi:10.1016/0035-9203(94)90307-7. PMID 8036682.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |