Monika van Paemel
Voorkoms
Barones Monika van Paemel | |
---|---|
Gebore | 4 Mei 1945 |
Nasionaliteit | België |
Beroep | skryfster |
Monika, barones van Paemel (gebore op 4 Mei 1945) is 'n Belgiese skrywer. Sy is gebore in Poesele en het op 14-jarige ouderdom die Heilig Graf kosskool in Turnhout bygewoon waar sy in kommersiële wetenskappe gegradueer het. In 1963 trou sy met Theo Butsen, van wie sy 'n paar jaar later skei. Hulle het saam twee dogters gehad, maar een dogter is op sewentienjarige ouderdom oorlede.
Op 16 Julie 1993 het sy 'n barones geword.
Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Amazone met die blauwe voorhoofd (1971)
- De confrontatie (1974)
- Marguerite (1976)
- De vermaledijde vaders (1985)
- De eerste steen (1988)
- Het wedervaren (1993)
- Rozen op ijs (1997)
- Het verschil (2000)
Toekennings
[wysig | wysig bron]- 1972 - Prijs voor het beste literair debuut
- 1973 - Literaire prijs voor letterkunde Oost-Vlaanderen
- 1986 - Dirk Martens prijs
- 1986 - Prijs van de Vlaamse provinsies
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Monika van Paemel
- Willem M. Roggeman, Monika van Paemel In: Beroepsgeheim 6 (1992)