Gaan na inhoud

Mesembryanthemum occidentale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Mesembryanthemum occidentale
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Mesembryanthemum
Spesie:
M. occidentale
Binomiale naam
Mesembryanthemum occidentale
Klak, (2007)
Sinonieme

Mesembryanthemum occidentale is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor. Daar is vyf subpopulasies bekend en die spesie het 'n voorkomsgebied van 2379 km². Die plant word bedreig deur oopgroef mynbou aktiwiteite en oorbeweiding en vertrapping deur vee.

Bronne

[wysig | wysig bron]