Kelly Carlson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kelly Carlson | |
Geboortenaam | Kelly Lee Carlson |
---|---|
Geboorte | 17 Februarie 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kelly Carlson (gebore 17 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 3000 Miles to Graceland (2001), The Marine (2006), en Made of Honor (2008), en in die televisiereeks Nip/Tuck (2003).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: 3000 Miles to Graceland
- 2006: The Marine
- 2008: Made of Honor
- 2013: Jimmy
- 2018: The Reason
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Nip/Tuck
- 2005: Party @ the Palms
- 2007: The Bronx Bunny Show
- 2010: Ghostfacers
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Break-In
- 2008: Sexo en serie
- 2008: ETalk Festival Party
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: Starship Troopers 2: Hero of the Federation
- 2006: Declassified: The Making of 'The Marine'
- 2007: WWE: John Cena - My Life