Jennifer Irwin
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jennifer Irwin | |
Geboortenaam | Jennifer Irwin |
---|---|
Geboorte | 17 Junie 1968 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jennifer Irwin (gebore 17 Junie 1968) is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superstar (1999), Exit Wounds (2001), en No Strings Attached (2011), en in die televisiereeks Michael: Every Day (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Superstar
- 2001: Exit Wounds
- 2011: No Strings Attached
- 2016: Another Evil
- 2017: Fallen Stars
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1998: More Tears
- 2000: The Gavin Crawford Show
- 2001: Inside Schwartz
- 2002: Still Standing
- 2009: Eastbound & Down
- 2011: Michael: Every Day
- 2011: Breaking In
- 2011: Crash Canyon
- 2014: Working the Engels
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: His Turn
- 2017: The Legend of Master Legend