Jake Weary
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jake Weary | |
Geboorte | 14 Februarie 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, komponis, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jake Weary (gebore 14 Februarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur, komponis, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Altitude (2010), It Follows (2014), en Zombeavers (2014), en in die televisiereeks Animal Kingdom (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Altitude
- 2012: Fred 3: Camp Fred
- 2014: It Follows
- 2014: Zombeavers
- 2017: Tomato Red
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Fred: The Show
- 2015: Threesome
- 2016: Animal Kingdom
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Fred: The Movie
- 2011: Fred 2: Night of the Living Fred