Hugh Skinner
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hugh Skinner | |
Geboorte | 6 Januarie 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hugh Skinner (gebore 6 Januarie 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Les Misérables (2012) en in die televisiereekse W1A (2014) en Fleabag (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Les Misérables
- 2017: Hampstead
- 2017: Steven Berkoff's Tell Tale Heart
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2014: W1A
- 2016: Fleabag
- 2016: The Windsors
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Bugsplat!
Video's
[wysig | wysig bron]- 2018: Mamma Mia! Here We Go Again: Waterloo