Gaan na inhoud

Hans Christian Oersted

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hans Christian Ørsted
Gebore 14 Augustus 1777
Rudkøbing, Denemarke
Oorlede 9 Maart 1851 (op 73)
Kopenhagen, Denemarke
Nasionaliteit Vlag van Denemarke Denemarke
Vakgebied Fisika, chemie
Instelling(s) Universiteit van Kopenhagen
Alma mater Universiteit van Kopenhagen
Bekend vir Ontdekking van elektromagnetisme
Beïnvloed deur Immanuel Kant
Toekennings Copley-medalje (1820)
Handtekening

Hans Christian Oersted (14 Augustus 1777 - 9 Maart 1851) was 'n Deense fisikus, wat in 1820 ontdek het dat die naald van 'n kompas deflekteer wanneer dit naby 'n stroomdraende geleier gebring word. Dit was die eerste keer dat daar 'n verhouding tussen magnetisme en elektrisiteit gedemonstreer is.

Hans Christian Ørsted, Der Geist in der Natur, 1854

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  • Robert L. Boylestad, "Introductory Circuit Analysis", 9de Uitgawe, Prentice-Hall Inc., 2000.