Hana Mae Lee
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hana Mae Lee | |
Geboorte | 28 September 1988 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hana Mae Lee (gebore 28 September 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pitch Perfect (2012), Love Beats Rhymes (2017), en The Babysitter (2017), en in die televisiereeks Patriot (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Pitch Perfect
- 2017: Love Beats Rhymes
- 2017: The Babysitter
- Untitled Hana Mae Lee/Alain Lafaille Project
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Lips
- 2015: Patriot
- 2017: Suck Less
- Untitled Hana Mae Lee and Alain Lafaille Erotic Thriller Project
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Ur in Analysis
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: Johnny Raikou
- 2013: Ryan Lochte's 'Pool Water'