Fetakgomo Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Limpopo | ||
Distriksmunisipaliteit | Sekhukhune | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | LIM474 | ||
Burgemeester | Raesetse Elizabeth Sefala | ||
Hoofstad | Apel | ||
Grootste tale | Noord-Sotho (94%), Zoeloe | ||
Area | 1 105 km² | ||
Bevolking | 93 795 (2011) |
Die Fetakgomo Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
Na afloop van die plaaslike verkiesing in Augustus 2016 het dit saamgesmelt met die voormalige Groter Tubatse Plaaslike Munisipaliteit.