Edi Rama
Edi Rama | |
---|---|
42ste Eerste Minister van Albanië | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 13 September 2013 | |
President | Bujar Nishani Ilir Meta |
Adjunk | Niko Peleshi Ledina Mandia Senida Mesi |
Voorganger | Sali Berisha |
Voorsitter van die Sosialistiese Party van Albanie | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 10 Oktober 2005 | |
Voorganger | Fatos Nano |
40ste Burgemeester van Tirana | |
Termyn 11 Oktober 2000 – 25 Julie 2011 | |
Voorganger | Albert Brojka |
Opvolger | Lulzim Basha |
Minister van Kultuur, Jeug en Sport | |
Termyn 2 Oktober 1998 – 26 Oktober 2000 | |
Eerste minister | Pandeli Majko Ilir Meta |
Voorganger | Arta Dade |
Opvolger | Esmeralda Uruçi |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 4 Julie 1964 Tirana, Albanië |
Politieke party | Sosialistiese Party van Albanië |
Gade | Matilda Makoçi (trou 1986; geskei 1991) Linda Basha (trou 2010) |
Kinders | Page Sjabloon:Hlist/styles.css has no content.
|
Vader | Kristaq Rama |
Alma mater | Akademie van Kunste |
Handtekening | |
Webwerf | edirama |
Edi Rama (gebore 4 Julie 1964) is 'n Albanese politikus, skilder, skrywer, en voormalige basketbalspeler en is sedert 2013 die 42ste eerste minister van Albanië en sedert Januarie 2019 die minister van buitelandse sake van daardie land. Rama dien sedert 2005 ook as voorsitter van die Sosialistiese Party van Albanië. Hy het voor sy verkiesing as eerste minister verskeie ander regeringsposte bekleë. Hy is in 1998 aangestel as minister van kultuur, jeug, en sport, 'n posisie wat hy tot en met 2000 bekleë. Hy word in 2000 as burgemeester van Tirana verkies en word in 2003 en 2007 herverkies. In 2013 lei hy 'n koalisie van sentraal-linkse partye tot die oorwinning van die parlementêre verkiesing van daardie jaar, en klop sodoende die sentraal-regse koalisie van die Demokratiese Party van Albanië se sittende eerste minister, Sali Berisha. Rama is in die verkiesing van 2017 tot 'n tweede termyn as eerste minister herverkies.
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Albert Brojka |
Burgemeester van Tirana 2000–2011 |
Opgevolg deur Lulzim Basha |
Voorafgegaan deur Sali Berisha |
Eerste Minister van Albanië 2013–hede |
Sittend |
Party-politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Fatos Nano |
Leier van die Sosialistiese Party 2005–hede |
Sittend |