Didius Julianus
Voorkoms
Didius Julianus | |
---|---|
Keiser van die Romeinse Ryk | |
Regeer | 28 Maart tot 2 Junie 193 |
Volle naam | Marcus Didius Severus Julianus |
Gebore | 30 Januarie 133 of 2 Februarie 137 |
Oorlede | 1 Junie 193 |
Voorganger | Pertinax |
Opvolger | Septimius Severus |
Tydvak | Romeinse burgeroorlog (193-197) |
Eggenoot | Manlia Scantilla |
Kinders | Didia Clara |
Didius Julianus (Latyn: Marcus Didius Severus Julianus Augustus) (Mediolanum, 30 Januarie 133 of 2 Februarie 137 - Rome, 1 Junie 193), was van 28 Maart tot 2 Junie 193 drie maande lank keiser van die Romeinse Ryk.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Didius Julianus. |