Citizens Coalition for Change
Voorkoms
Citizens Coalition for Change | |
CCC | |
Leier | Nelson Chamisa |
---|---|
Gestig | 24 Januarie 2022 |
Ideologie | Anti-korrupsie Sosiale demokrasie Burgerlike nasionalisme |
Amptelike kleure | Geel |
Die Citizens Coalition for Change (CCC) is 'n politieke party in Zimbabwe. Dit is in Januarie 2022 deur die voormalige leier van die Movement for Democratic Change Nelson Chamisa gestig.[1] Sedert die 2023-verkiesings is die CCC die amptelike opposisie teenoor die regerende ZANU–PF.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Zim's Chamisa rebrands MDC Alliance as the Citizens’ Coalition for Change (Engels). Eyewitness News (26 Januarie 2022). URL besoek op 6 Desember 2023.
- ↑ Zanu PF wins 73-seat majority in Assembly (Engels). The Herald (30 Augustus 2023). URL besoek op 6 Desember 2023.