Cannes-rolprentfees 1971
Voorkoms
Cannes-rolprentfees 1971
| ||
Datum | 12-27 Mei 1971 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 25 in kompetisie 15 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Gimme Shelter | |
Afsluitingsfliek | The Married Couple of the Year Two (Les mariés de l'an II) | |
Palme d'Or | The Go-Between |
Die 24ste Cannes-rolprentfees is van 12-27 Mei 1971 in Cannes, Frankryk, gehou. Die fees het hulde gebring aan Charlie Chaplin en aan hom die titel "kommandeur van die nasionale orde van die erelegioen" toegeken.[1][2] Die Palme d'Or is toegeken aan The Go-Between deur Joseph Losey.[3][4]
Die fees is geopen met Gimme Shelter – ’n dokumentêr oor die rockmusiekgroep The Rolling Stones deur David Maysles, Albert Maysles en Charlotte Zwerin – en afgesluit met The Married Couple of the Year Two (Les mariés de l'an II) deur Jean-Paul Rappeneau.[5][6] Die Franse aktrise Michèle Morgan was die president van die jurie.
Pryse
[wysig | wysig bron]Van die mense en prente wat in 1971 pryse ontvang het, is:[7][3][4]
- Palme d'Or: The Go-Between deur Joseph Losey
- Jurieprys: Joe Hill deur Bo Widerberg en Love (Szerelem) deur Károly Makk
- Spesiale jurieprys: Johnny Got His Gun deur Dalton Trumbo en Taking Off deur Miloš Forman
- Beste eerste werk: Between Miracles (Per grazia ricevuta) deur Nino Manfredi
- Beste akteur: Riccardo Cucciolla vir Sacco e Vanzetti
- Beste aktrise: Kitty Winn vir The Panic in Needle Park
Kortprente
- Spesiale jurieprus: Star Spangled Banner deur Roger Flint
- Spesiale vermelding: Stuiter deur Jan Oonk en Une Statuette deur Carlos Vilardebó
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "1971: Tribute to Charlie Chaplin". festival-cannes.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
- ↑ "25th Cannes Film Festival". ina.fr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2013. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ 3,0 3,1 "24ème Festival International du Film – Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
- ↑ 4,0 4,1 "1971 - Le Jury, Les Prix". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "From anecdote to legend". cannes.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "Charlie Chaplin Stole the Show at the 1971 Cannes Film Festival". nla.gov.au. Besoek op 25 Mei 2017.
- ↑ "Awards 1971 : All Awards". festival-cannes.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia