Billy Eichner
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Billy Eichner | |
Geboorte | 18 September 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Skrywer, akteur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Billy Eichner (gebore 18 September 1978) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente What Happens in Vegas (2008), Neighbors 2: Sorority Rising (2016), en The Angry Birds Movie (2016), en in die televisiereeks Billy on the Street with Billy Eichner (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: What Happens in Vegas
- 2012: Billy on the Street: Distraction Round
- 2014: We the Economy: 20 Short Films You Can't Afford to Miss
- 2016: Neighbors 2: Sorority Rising
- 2016: The Angry Birds Movie
- Noelle
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2006: Nighttime Clap
- 2011: Billy on the Street with Billy Eichner
- 2015: Difficult People
- 2017: Friends from College
- 2017: Carpool Karaoke
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Joan Rivers' Straight Talk
- Untitled Netflix/Billy Eichner Stand-up Special