Gaan na inhoud

Benjamin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Benjamin (regs) omhels sy broer Josef.

Benjamin is die seun van Jakob en Ragel. Ragel het gesterf met sy geboorte en het hom Ben-Oni genoem wat beteken 'seun van pyn en smart'. Jakob het later sy naam verander na Benjamin wat beteken 'seun van voorspoed en geluk'. Genesis 35

Sien ook

[wysig | wysig bron]