Baelen
Voorkoms
Baelen Bååle / Bale / Bailou | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die kerk van Baelen | |
Ligging van Baelen in die provinsie Luik | |
Koördinate: 50°38′00″N 5°58′00″O / 50.63333°N 5.96667°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Wallonië |
Provinsie | Luik |
Regering | |
• Burgemeester | Maurice Fyon (ACBM) |
Oppervlak | |
• Totaal | 85,73 km2 (33,10 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 384 |
• Digtheid | 51/km2 (130/vk. myl) |
Poskode | 4837 |
Skakelkodes | 087 |
Webwerf | www.baelen.be |
Baelen (Nederlands: Ba(e)len, Ripuaries: Bååle en Bale, Wallonies: Bailou) is 'n klein Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordooste van die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 86 km² en sowat 4 000 inwoners (2011).
Alhoewel Baelen behoort tot die Franstalige deel van Wallonië praat die inwoners Platdiets, 'n oorgangsdialek tussen die Limburgse en Ripuariese dialek.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Baelen. |