Athlone, Ierland
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Ierland |
Koördinate | 53°43' N, 7°95' W |
Stigting | omtrent 100 |
Hoogte bo seevlak | 56 m |
Bevolking: | |
- Totaal (sensus van 2011) | 21 800 |
Provinsie | Leinster & Connaught |
Graafskap | Westmeath & Roscommon |
Tydsone | UTC +0 |
- Somertyd | UTC +1 |
Burgemeester | Alan Shaw (FG) |
Amptelike Webwerf | www.athlone.ie |
Athlone (Iers: Baile Átha Luain, wat letterlik "stad by die Luandrif" beteken), is 'n dorp in die Republiek Ierland met 'n bevolking van 21 800 volgens die sensus van 2011.
Athlone is teen die Leerivier en aan die suidelike oewer van die Inisfreemeer, sowat 130 kilometer wes van Tullamore, geleë. Die dorp lê eweneens naby die geografiese sentrum van Ierland en die grense van twee graafskappe (counties) en provinsies. Alhoewel die westelike gedeelte van Athlone in die graafskap Roscommon lê, is die graafskap Westmeath se grens weens administratiewe redes tot by Athlone se dorpsgrens verskuif.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Athlone. |