Gaan na inhoud

Arlington, Vrystaat

Koördinate: 28°2′0″S 27°51′0″O / 28.03333°S 27.85000°O / -28.03333; 27.85000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Arlington
Arlington is in Vrystaat
Arlington
Arlington
Koördinate: 28°2′0″S 27°51′0″O / 28.03333°S 27.85000°O / -28.03333; 27.85000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistriksmunisipaliteitThabo Mofutsanyana
Plaaslike MunisipaliteitNketoana
Oppervlak
 • Totaal5,51 km2 (2,13 vk. myl)
Bevolking
(Sluit die nabygeleë Leratswana uit)
 • Totaal222
 • Digtheid40/km2 (100/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Arlington is 'n klein dorpie in die Oos-Vrystaat wat naby Lindley geleë is. Dié dorpie is eers Lindleyweg genoem en is hoofsaaklik 'n spoorverbinding tussen Kroonstad en die KwaZulu-Natalse spoorlyne.

Sien ook

[wysig | wysig bron]