Aardhond (astrologie)
Voorkoms
戊戌
Die Aardhond (戊戌, wùxū) is die 35ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (戊, wù) – die element Aarde en Jang – met die 11de Aardtak (戌, xū), gesimboliseer deur die Hond (狗, gǒu).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardhondjaar het in 2018 begin en volgens die Gregoriaanse kalender duur dit van 16 Februarie 2018 tot 4 Februarie 2019.
Aardhondjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Aardhondjare:
Jare van die Aardhond | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2663 v.C. | 2603 v.C. | 2543 v.C. | 2483 v.C. | 2423 v.C. | 2363 v.C. | 2303 v.C. | 2243 v.C. | 2183 v.C. | 2123 v.C. |
10 | 2063 v.C. | 2003 v.C. | 1943 v.C. | 1883 v.C. | 1823 v.C. | 1763 v.C. | 1703 v.C. | 1643 v.C. | 1583 v.C. | 1523 v.C. |
20 | 1463 v.C. | 1403 v.C. | 1343 v.C. | 1283 v.C. | 1223 v.C. | 1163 v.C. | 1103 v.C. | 1043 v.C. | 983 v.C. | 923 v.C. |
30 | 863 v.C. | 803 v.C. | 743 v.C. | 683 v.C. | 623 v.C. | 563 v.C. | 503 v.C. | 443 v.C. | 383 v.C. | 323 v.C. |
40 | 263 v.C. | 203 v.C. | 143 v.C. | 83 v.C. | 23 v.C. | 38 | 98 | 158 | 218 | 278 |
50 | 338 | 398 | 458 | 518 | 578 | 638 | 698 | 758 | 818 | 878 |
60 | 938 | 998 | 1058 | 1118 | 1178 | 1238 | 1298 | 1358 | 1418 | 1478 |
70 | 1538 | 1598 | 1658 | 1718 | 1778 | 1838 | 1898 | 1958 | 2018 | 2078 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 743 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Vuurhaan (丁酉) |
Aardhond (戊戌) | Volgende teken Aardvark (己亥) → |