450
Voorkoms
450 |
◄ | 4de eeu | ◄5de eeu► | 6de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 445 | 446 | 447 | 448 | 449 | ◄ 450 ► | 451 | 452 | 453 | 454 | 455 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:450 |
Kalenders | ||||||||||||||||
Europa in 450. | ||||||||||||||||
|
Die jaar 450 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 5de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Marcianus word in Bisantium die nuwe keiser; Pulcheria, Theodosius se suster, besluit om met hom te trou.[1]
- Valentinianus moet in die Weste nou ná Placidia se dood self beslissings neem. Hy besluit om die eise van Attila af te wys. Attila besluit tot oorlog teen die Wes-Romeinse Ryk.[1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Pous Simmachus, die 51ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 514).
- Onbekend – Pous Hormisdas, die 52ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 523).
- Onbekend – Justinus I, Bisantynse Keiser († 527)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 28 Julie – Theodosius II, keiser van Bisantium (* 401).
- Onbekend – Nestorius van Konstantinopel, ’n Siriese monnik (* 381).
- 27 November – Keiserin Galla Placidia.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Attila, King of the Huns: Man and Myth Patrick Howarth Barnes & Noble Publishing, 1995, ISBN 0-7607-0033-8, ISBN 978-0-7607-0033-4