Gaan na inhoud

Platkopharder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Platkopharder
Platkopharder, Mugil cephalus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. cephalus
Binomiale naam
Mugil cephalus
Linnaeus, 1758

Die platkopharder (Mugil cephalus) kom langs die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voor. Dit is 'n lang, silwer vis wat ietwat donkerder aan die bokant is. Dit kom normaalweg in skole voor en is 'n belangrike prooi vir roofvisse. Die gemiddelde lengte is 40 cm maar die vis kan tot 80 cm lank en 4.5 kg swaar word. In Engels staan die vis bekend as Grey mullet.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel