Gaan na inhoud

vra

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vra 
Verlede Tyd  ek   het gevra    
Teenwoordige deelwoord vraende     
Verdere vervoegings: vra (vervoeging)
IPA: teenwoordige tyd: [frɑː]; verlede tyd: [χəˈfrɑː]
teenwoordige tyd: فْرَا ; verlede tyd: خِفْرَا
teenwoordige tyd: frá; verlede tyd: gefrá
  1. 'n Vraag stel, ondervra.
  2. Verneem.
  3. Uitnooi.
  4. Vorder, verg, eis.
«Vra is vry en weier daarby.»
Iemand kan enigiets vra, maar sal dit nie noodwendig kry nie.
vraag, antwoord

    Eienskappe

Oorganklik.

    Vertalings

  Vertalings:    vra
Duits: fragen(de)
Engels: ask(en)
Frans: demander(fr)
Italiaans: chiedere(it), domandare(it)
Klingon: tlhob
Nederlands: vragen(nl)
Russies: спрашивать(ru) (sprasjiwat)
Spaans: preguntar(es)
Sweeds: fråga(sv)
Turks: sormak(tr)
Turks (Osmaans): صورمق(osm) (sormak)