Mark Proksch
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mark Proksch | |
Geboortenaam | Mark Edward Proksch |
---|---|
Geboorte | 19 Julie 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mark Proksch (gebore 19 Julie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Office (2005), Drunk History (2013), Better Call Saul (2015), en What We Do in the Shadows.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Found Footage Festival Volume 6: Live in Chicago
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: The Office
- 2012: On Cinema
- 2013: Drunk History
- 2014: Decker
- 2015: Better Call Saul
- 2016: Son of Zorn
- 2016: Dream Corp LLC
- 2017: Apollo Gauntlet
- What We Do in the Shadows
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Holding Patterns
- 2014: The Second Annual 'On Cinema' Oscar Special
- 2014: Duty
Video's
[wysig | wysig bron]- 2016: The Fourth Annual 'On Cinema' Oscar Special
- 2018: The Fifth Annual 'On Cinema' Oscar Special