in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
- Die tribuun A. Gabinius stel 'n wet in wat Pontus en Bithynia aan een van die jaar se consuls toewys.[1]
- Cicero word tot praetor gekies.[2]
- Pompeius word vir drie jaar bevelhebber om die seerowers van die Middellandse See te bedwing. So 'n opdrag is nooit eerder gegee nie. Hy kry steun van Cicero.[2]
- Na die dood van Salome Alexandra die weduwee van Aristobulus I en Alexander Janneus en koningin van Judea ontstaan daar 'n burgeroorlog tussen haar seuns Aristobulus II en Hyrcanus II.[3]
- -- Salome Alexandra, koningin van Judea
- ↑ Ancient Rome: A Military and Political History
Christopher S. Mackay, Cambridge University Press, 2004, ISBN 0-521-80918-5, ISBN 978-0-521-80918-4
- ↑ 2,0 2,1 Cicero, Pro Caelio Stephen Ciraolo 1997, ISBN 0-86516-461-4
- ↑ The Complete Book of When and Where, The Complete Book Reference Series E. Michael Rusten, Sharon O. Rusten, Tyndale House Publishers, Inc., 2005,ISBN 0842355081, ISBN 978-0-8423-5508-7