Haute-Savoie
Voorkoms
Haute-Savoie (74) | |
---|---|
Gewes | Auvergne-Rhône-Alpes |
Prefektuur | Annecy |
Onderprefekture | {{{Onderprefekture}}} |
Bevolking | 793,938 inw. (2015) |
Bevolkingsdigtheid | {{{digtheid}}} inw./vk km |
Oppervlakte | {{{opvl}}} vk km |
Arrondissemente | 4 |
Kantonne | 17 |
Munisipaliteite | 281 |
President van die Conseil général |
Christian Monteil |
Haute-Savoie is sedert 1860 'n département in Auvergne-Rhône-Alpes, Frankryk, met ongeveer 793,938 inwoners. Die hoofstad (prefektuur) is Annecy.