Gaan na inhoud

Jupitermassa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Jupiter-massa (MJ of MJUP) is die massaeenheid wat gelyk is aan die massa van Jupiter. 1 MJ = 1,8986 × 1027 kg of 317,83 aardmassas. Die eenheid word dikwels gebruik om ander ruimteliggame se massa uit te druk.