Gaan na inhoud

Europese rietsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Europese rietsanger
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. palustris
Binomiale naam
Acrocephalus palustris
(Bechstein, 1798)
     broeigebied     deurgangsmigrant     nie-broeiende besoeker

Die Europese rietsanger (Acrocephalus palustris) is 'n algemene Palearkties-broeiende trekvoël in welige plantegroei, varing-en-doringwoudrande, rivierruigtes en digte tuine. Die voël word 12 – 13 cm groot en weeg 8 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Marsh warbler.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Acrocephalus palustris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)