Bespreking:CUDA
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die CUDA-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van CUDA
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Termologie?
Wat is `n GraphicsCard in Afrikaans? Ek het iewers gelees in dat dit `n skermkaart is maar ek is nie seker nie. Dalk `n beeldverwerkerkaart?
- Artikel rekenaar verwys na 'n skermkaart. Ek sou grafikakaart verkies.
- Hoekom het jy 'n besprekingsblad met die naam geskep? Geen probleem as jy so 'n artikel wil begin nie. Indien nie, kan ons die bespreking na Wikipediabespreking:Rekenaarterme skuif? Frank (kontak) 18:13, 13 Mei 2008 (UTC)
- Ek is nuut by die Afrikaanse wikipedia en het nie geweet daar is sulke bespreking nie. Ek is besig om `n artikel oor CUDA te skryf so ek het nie eers gedink om die bespreking by `n ander area te plaas nie. Dankie!
- Welkom hier. Glad nie 'n slegte eerste artikel nie. --RAM (kontak) 07:02, 16 Mei 2008 (UTC)