Fedez
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fedez | |
---|---|
Fedez tydens 'n optrede (2015) | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Federico Leonardo Lucia |
Ook bekend as | Fedez |
Gebore | 15 Oktober 1989 Milaan, Lombardye, Italië |
Genres | Hip-hop |
Beroep(e) | Rapper, musiekprodusent |
Instrumente | stem, sleutelbord, sampler, dromme |
Jare aktief | 2006–onlangs |
Etikette | Newtopia |
Assosiasies | J Ax |
Webwerf | [1] |
Federico Leonardo Lucia (gebore 15 Oktober 1989), beter bekend onder sy verhoognaam Fedez, is 'n Italiaanse rapper, liedjieskrywer, musiekprodusent.[1]
Diskografie
[wysig | wysig bron]- 2006 : Fedez
- 2007 : Pat-a-Cake
- 2010 : BCPT
- 2010 : Diss-Agio
- 2011 : Penisola che non c'è
- 2011 : Il mio primo disco da venduto
- 2013 : Sig. Brainwash - L'arte di accontentare
- 2014 : Pop-Hoolista
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Laffranchi, Andrea (13 Maart 2016). "Miracolo Fedez rapper" (in Italiaans). Corriere.it. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2019.