Amy Hill
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Amy Hill | |
Geboortenaam | Amy Marie Hill |
---|---|
Geboorte | 9 Mei 1953 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Penelope |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amy Hill (gebore 9 Mei 1953) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Next Friday (2000), The Cat in the Hat (2003), 50 First Dates (2004), en Herbie Fully Loaded (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Unfinished Business
- 1997: The Magic Pearl
- 2000: Next Friday
- 2003: The Cat in the Hat
- 2004: 50 First Dates
- 2005: Herbie Fully Loaded
- 2009: Curious George 2: Follow That Monkey!
- 2016: The Unbidden
- 2016: Catfight
- 2019: Reaching for the Stars
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1984: Partners in Crime
- 1994: All-American Girl
- 1995: Happily Ever After: Fairy Tales for Every Child
- 1995: Maybe This Time
- 1997: Pauly
- 2000: Strip Mall
- 2005: The Life and Times of Juniper Lee
- 2005: Hot Properties
- 2009: DJ & The Fro
- 2013: You and Your Fucking Coffee
- 2015: Just Add Magic
- 2018: Comedy Invasian
- 2018: 3 Year Plan
- UDrive Me
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1988: Slaying the Dragon
- 1995: Tokyo Bound
- 2000: Unauthorized: The Mary Kay Letourneau Story
- 2004: Hot Momma
- 2015: Family Fortune
- 2017: Untitled Single Dad Project
Video's
[wysig | wysig bron]- 1998: The Naked Truth About the Finnish Sauna
- 2011: A Flicker in Eternity