Gaan na inhoud

Sweedse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 17:56, 31 Julie 2015 (Nuwe bladsy geskep met 'regs|420px Die '''Sweedse Grand Prix''' was 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat by die Skandinawiese Renbaan in Swede pl...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die Sweedse Grand Prix was 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat by die Skandinawiese Renbaan in Swede plaasgevind het.

Die Sweedse Grand Prix was 'n motorsportgeleentheid vir ses jaar, tussen 1973 en 1978 gehou is.