'n galaktika


Enkelvoud Meervoud
  galaktika     galaktikas  
ga∙lak∙ti∙ka
IPA: [galakˈtika]
(sterrekunde) 'n Versameling wat bestaan uit sterre, planete, mane, komete, asteroïde, gas, stof en donkermaterie, en wat as 'n stelsel saam om 'n gemeenskaplike massamiddelpunt wentel. Daar bestaan verskeie tipes soos spirale, elipsoïde, ens. en vorm dikwels deel van 'n groep wat op hul beurt ook deur swaartekrag saamgebind word en om 'n massamiddelpunt wentel.
Die aarde is deel van 'n galaktika met die naam Die Melkweg.
galaksie
sterrestelsel
  Vertalings:   
Engels galaxy(en)
Nederlands sterrenstelsel(nl)
Russies галактика(ru) (ghalaktika)