ek
Enkelvoud | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Persoon | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de m | 3de v | 3de o |
Onderwerp | ek | jy | u | hy | sy | dit |
Voorwerp | my | jou | u | hom | haar | dit |
Meervoud | ||||||
1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
3de | |||
Onderwerp | ons | julle | u | hulle | ||
Voorwerp | ons | julle | u | hulle |
- Hulp:IPA: [ɛk]
-
(lêer)
- اَِكْ
- Die spreker of skrywer (as die onderwerp) van die sin.
- Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon enkelvoud.
- (nadruklik:) ekke
Vertalings: ek | |||
---|---|---|---|
|