Theekloofpas
Theekloofpas is 'n bergpas op die R353 suidsuidoos van Fraserburg in die rigting van Leeu-Gamka op die N1 nasionale pad. Die pas is gebou in die 1890's, bereik 'n hoogte van 1 385 m bo seespieël en 'n helling van 1:13.
Theekloofpas | |
Ligging | Suidsuidoos van Fraserburg |
---|---|
Maksimumhelling | 1:13 |
Hoogte | 1 385m |
Voltooi in | 1890's |
Pad | R353 |